• Die terreur tog en Houdini verhaal van Ananias Mathe

  • Jun 25 2024
  • Duración: 36 m
  • Podcast

Die terreur tog en Houdini verhaal van Ananias Mathe  Por  arte de portada

Die terreur tog en Houdini verhaal van Ananias Mathe

  • Resumen

  • Seisoen 2 skop af met die storie van ‘n man wat Suid-Afrikaners wou laat glo dat petroleum jellie hom sou help om uit een van die mees beveiligde tronke in die land te ontsnap. Ananias Mathe was regoor die land berug vir sy kul-jou-hier-kul-jou-daar verhaal. Maar syne was meer van ‘n veldtog van terreurl as ‘n onskuldige tower kunsie – en sy dramatiese ontsnapping bly steeds ‘n misdaad raaisel.

    ___________________________________________________________________________________________
    'True Crime South Africa - die Afrikaanse weergawe' is gebasseer op die 'True Crime South Africa' podgooi reeks deur Nicole Engelbrecht. Webpage · Find more from JacPod
    Más Menos
activate_primeday_promo_in_buybox_DT

Lo que los oyentes dicen sobre Die terreur tog en Houdini verhaal van Ananias Mathe

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.