• 035. Ryk wees -vs- Baie geld uitgee!

  • Aug 3 2023
  • Duración: 7 m
  • Podcast

035. Ryk wees -vs- Baie geld uitgee!

  • Resumen

  • Daar is 'n groot verskil tussen iemand wat baie geld uitgee en iemand wat welvaardig is.

    Ek is vas oortuig dat die meeste mense - wanneer hul dagdroom oor geld - nie oor welvaart droom nie.

    Die dagdroom gaan eerder oor die 'sexy-kant' van geld. Die spandeer kant... groot huise, mooi karre en luukse vakansies ens.

    Nie oor die boring spaarplanne en beleggings nie. Nie die gemoedsrus en tyd wat welvaart skep nie.


    Sodra jy geld uitgee aan groot, duur nuwe dinge (karre, groter huis, duur klere, juwele, lidmaatskap by die duurste gholfbaan ens.) is die geld nie meer joune nie. Dit is nie meer deel van jou 'welvaart-potjie' nie. Dit laat jou natuurlik ryk voorkom. Maar jy moet wikkel en vinnig nog geld maak sodat jy dit weer kan spandeer op die volgende duur - en miskien onnodige - item.


    Besef dalk eers hoekom jy meer geld wil verdien voordat jy al die tyd, stress en moeite aangaan om daardie geld te maak en dit dan net gelyk weer uitgee aan die wêreld en op materialistiese dinge.

    Más Menos
activate_Holiday_promo_in_buybox_DT_T2

Lo que los oyentes dicen sobre 035. Ryk wees -vs- Baie geld uitgee!

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.