• 040. Ons vier 'Vrouemaand': Uniekheid, Volhoubaarheid, Passie, Onafhanklikheid en vele meer - met Tamara Wallis van TFTF

  • Aug 18 2023
  • Duración: 36 m
  • Podcast

040. Ons vier 'Vrouemaand': Uniekheid, Volhoubaarheid, Passie, Onafhanklikheid en vele meer - met Tamara Wallis van TFTF

  • Resumen

  • In die episode het ek met Tamara Wallis van Trustees for the Future in gesprek gegaan.


    Spaarwiel is 'n persoonlike finansiële podcast, maar die spesifieke gesprek het verseker nie net daar gestop nie.


    Luister lekker saam en let op vir die volgende temas wat verby kom:

    • Uniekheid,
    • "Longevity" en volhoubaarheid,
    • Onafhanklikheid
    • Asook passie vir wat jy doen en aanpak,
    • Tot eienaarskap neem van moeilike besluite en gesprekke

    ... en vele meer

    Más Menos
activate_WEBCRO358_DT_T2

Lo que los oyentes dicen sobre 040. Ons vier 'Vrouemaand': Uniekheid, Volhoubaarheid, Passie, Onafhanklikheid en vele meer - met Tamara Wallis van TFTF

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.