• 1: MBA in Eiendomsbelegging

  • Dec 24 2019
  • Duración: 21 m
  • Podcast

1: MBA in Eiendomsbelegging

  • Resumen

  • In die loodsepisode van die MBA in Eiendomsbelegging potgooi reeks, gesels Ernes Stander en Jacques Basson oor hoe ‘n mens te werk moet gaan om die beste winskopies op te spoor. Dit behels eerstens die ‘M’ van MBA, naamlik die gemotiveerde verkoper se 'Motief'. Daar is vyf maniere waarop ‘n mens kan bepaal of ‘n verkoper gemotiveerd, selfs desperaat, is om te verkoop. Die vyf Engelse D’s: Departure, Death, Disease, Divorce en Debt. stanleur.co.za
    Más Menos
activate_Holiday_promo_in_buybox_DT_T2

Lo que los oyentes dicen sobre 1: MBA in Eiendomsbelegging

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.