• 1. Ons moet Eers Ons Sonde Erken Voordat Ons Verlos Kan word (Markus 7:7-8, Markus 7:20-23)

  • Oct 14 2023
  • Duración: 30 m
  • Podcast

1. Ons moet Eers Ons Sonde Erken Voordat Ons Verlos Kan word (Markus 7:7-8, Markus 7:20-23)

  • Resumen

  • Eerstens wil ek sonde definieer. Daar is sonde wat God definieer en daar is sonde wat die mens definieer. Die woord sonde is afkomstig van ‘n Griekse woord ‘hamartia’, wat beteken ‘om die teiken te mis.’ Met ander woorde dit is om dinge verkeerd te doen. Dit is ‘n sonde om die gebooie en verbooie van God te ongehoorsaam. Laat ons nou die mensdom se mening van sonde bekyk.

     

    https://www.bjnewlife.org/ 

    https://youtube.com/@TheNewLifeMission 

    https://www.facebook.com/shin.john.35 

    Más Menos

Lo que los oyentes dicen sobre 1. Ons moet Eers Ons Sonde Erken Voordat Ons Verlos Kan word (Markus 7:7-8, Markus 7:20-23)

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.