• #10 Die UFO Chaser

  • Sep 26 2021
  • Duración: 1 h y 9 m
  • Podcast

  • Resumen

  • Tydens 'n baie donker en moeilike tyd in sy lewe, het Dirk van Tonder afgekom op materiaal en inligting oor ET's ( Extra Terrestrial beings) en VVV's ( Vreemde Vlieënde Voorwerpe). Vir 5 jaar lank het hy dieper en dieper begin ondersoek instel oor hierdie vreemde verskynsels wat, volgens hom, orals is en vir almal sigbaar is. In 2019 het hy sy eerste 'Orb' ( 'n figuur in die lug)gewaar en die res is geskiedenis. Hierdie episode is out of this world! The Castery · Wat Gaan Aan?
    Más Menos
activate_Holiday_promo_in_buybox_DT_T2

Lo que los oyentes dicen sobre #10 Die UFO Chaser

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.