• #2 In gesprek met twee tieners

  • Oct 10 2021
  • Duración: 26 m
  • Podcast

#2 In gesprek met twee tieners

  • Resumen

  • Op Fris & Vars is die vars gaste 2 oulike tienerseuns wat ons toelaat om ‘n kykie in hulle wêreld te kry. Ons praat oor die gevolge van Covid op ‘n tiener, of tieners geloof nog rate, waarvoor hulle mik in die lewe en ‘n stukkie wyse raad aan ouers.

    Deon se podcast-reeks gaan fokus op alles en almal wat met jongmense te doen het. Hy (verteenwoordig deur Fris!) wil in gesprek gaan met ander (verteenwoordig deur Vars) om só nuwe perspektiewe te ontdek op kwessies soos verhoudings, roeping, geloof, waagmoed en passie.

    • Maak kontak met Deon – deon@sg.org.za

    Más Menos
activate_Holiday_promo_in_buybox_DT_T2

Lo que los oyentes dicen sobre #2 In gesprek met twee tieners

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.