• 4. Die Ewige Verlossing (Johannes 8:1-12)

  • Oct 14 2023
  • Duración: 1 h y 3 m
  • Podcast

4. Die Ewige Verlossing (Johannes 8:1-12)  Por  arte de portada

4. Die Ewige Verlossing (Johannes 8:1-12)

  • Resumen

  • Jesus het die ewigdurende verlossing vir ons gegee. Daar is niemand in hierdie wêreld wat nie gered of verlos kan word as hulle in Jesus sou glo as hul verlosser nie. Jesus het ons almal verlos van sonde. Die rede waarom ʼn sondaar oor sy sonde sou worstel en aanhoudend gebede van belydenis bid, is omdat sulke persone ʼn wanbegrip het hoe Jesus hom/haar verlos het met beide Sy doop en kruisiging.
    Ons moet almal die geheim van Sy verlossing verstaan en dit glo. Jesus het al ons sonde op Hom geneem met Sy doop, deur aan die kruis te sterwe het Hy die oordeel en volle prys betaal vir ons sonde.

     

    https://www.bjnewlife.org/ 

    https://youtube.com/@TheNewLifeMission 

    https://www.facebook.com/shin.john.35 

    Más Menos
activate_primeday_promo_in_buybox_DT

Lo que los oyentes dicen sobre 4. Die Ewige Verlossing (Johannes 8:1-12)

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.