• 5. Doop van Jesus en Die Versoening van Sonde (Matthéüs 3:13-17)

  • Oct 14 2023
  • Duración: 1 h y 41 m
  • Podcast

5. Doop van Jesus en Die Versoening van Sonde (Matthéüs 3:13-17)  Por  arte de portada

5. Doop van Jesus en Die Versoening van Sonde (Matthéüs 3:13-17)

  • Resumen

  • Onse Here God het vir ewig die boeie van sonde afgesny. Die wat nog ʼn stryd stry met sonde is waarlik slawe van sonde, maar Hy het deur Sy redding dit heeltemal beëindig. Hy het al ons sondes weggeneem. Is daar iemand wat nog onder hulle sonde ly?
    Ons moet verstaan ons oorlog teen sonde is beëindig. Ons sal nooit weer onder sonde ly nie. Ons slawerny onder sonde het geëindig die oomblik toe Jesus ons met Sy doop en bloed gered het. Al ons sonde het tot ʼn einde gekom. Die Seun van God het al ons sondes uitgewis. God het deur Jesus die volle prys vir ons sondes betaal, en het ons vir ewig bevry.

     

    https://www.bjnewlife.org/ 

    https://youtube.com/@TheNewLifeMission 

    https://www.facebook.com/shin.john.35 

    Más Menos
activate_primeday_promo_in_buybox_DT

Lo que los oyentes dicen sobre 5. Doop van Jesus en Die Versoening van Sonde (Matthéüs 3:13-17)

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.