• 6. Jesus Christus het uit die Water, Bloed en die Gees Gekom (1 Johannes 5:1-12)

  • Oct 14 2023
  • Duración: 1 h y 12 m
  • Podcast

6. Jesus Christus het uit die Water, Bloed en die Gees Gekom (1 Johannes 5:1-12)  Por  arte de portada

6. Jesus Christus het uit die Water, Bloed en die Gees Gekom (1 Johannes 5:1-12)

  • Resumen

  • Het Jesus deur die water gekom? Ja. Hy het beslis deur Sy doop na ons toegekom. Die water simboliseer die doop van Jesus toe Johannes die Doper Hom in die Jordaan gedoop het. Hierdie was die doop van redding wat Hy gebruik het om al ons sondes weg te neem.
    Het Jesus deur die bloed gekom? Ja. Hy het beslis in die vlees van die mens gekom, Hy was gedoop om die wêreld se sondes weg te neem, om die loon van sonde aan die Kruis te betaal, waar Hy gebloei en gesterwe het. Jesus het beslis deur Sy bloed gekom.

     

    https://www.bjnewlife.org/ 

    https://youtube.com/@TheNewLifeMission 

    https://www.facebook.com/shin.john.35 

    Más Menos
activate_primeday_promo_in_buybox_DT

Lo que los oyentes dicen sobre 6. Jesus Christus het uit die Water, Bloed en die Gees Gekom (1 Johannes 5:1-12)

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.