• #8 Die Bordeeleienaar

  • Sep 12 2021
  • Duración: 53 m
  • Podcast

  • Resumen

  • Ek praat in hierdie episode met Michael ( Skuilnaam). Michael is 'n bestuurder. 'n Bestuurder van vroue. Sekswerkers. Michael vertel van die uitdagings in die seksbedryf, om vir die vrouens in hierdie industrie 'n veilige hawe te bied. Die netwerk van mense wat saam met hom werk en sy sekuriteit, vorm almal deel van hierdie wêreld waarin hy homself bevind. 'n Wêreld waarvan hy maar eers onlangs deel is. Ons praat ook oor sy lewe voor dit. Die bordeeleienaar industrie klink besig. Baie besig.. The Castery · Wat Gaan Aan?
    Más Menos
activate_Holiday_promo_in_buybox_DT_T2

Lo que los oyentes dicen sobre #8 Die Bordeeleienaar

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.