• 8. Die Evangelie van Oorvloedige Versoeninge (Johannes 13:1-17)

  • Oct 14 2023
  • Duración: 2 h y 12 m
  • Podcast

8. Die Evangelie van Oorvloedige Versoeninge (Johannes 13:1-17)  Por  arte de portada

8. Die Evangelie van Oorvloedige Versoeninge (Johannes 13:1-17)

  • Resumen

  • Hoekom het Jesus Petrus se voete die dag voor die pasga gewas? Net voordat Hy sy voete begin te was, het Jesus vir hom gesê, “Wat Ek doen, begryp jy nou nie, maar jy sal dit hierna verstaan.” Petrus was Jesus se geliefde dissipel. Hy was oortuig en het geglo dat Jesus die Seun van God is, hy het dit ook verkondig dat Jesus eintlik die Christus is. Daar was n’ goeie rede waarom Jesus Petrus se voete gewas het. Toe Petrus met geloof getuig dat Jesus eintlik die Christus is, het hy erken dat Jesus eintlik die Heiland en Verlosser is en wat hom sou red van al sy sonde.

     

    https://www.bjnewlife.org/ 

    https://youtube.com/@TheNewLifeMission 

    https://www.facebook.com/shin.john.35 

    Más Menos
activate_primeday_promo_in_buybox_DT

Lo que los oyentes dicen sobre 8. Die Evangelie van Oorvloedige Versoeninge (Johannes 13:1-17)

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.