• Agri SA Kongres 2019: Episode 1: Dan Kriek

  • Nov 12 2019
  • Duración: 35 m
  • Podcast

Agri SA Kongres 2019: Episode 1: Dan Kriek

  • Resumen

  • Die President van Agri SA, en self ‘n beesboer van die Vrystaat, reflekteer in sy presidentsrede oor die hoë vlakke van onsekerheid huidiglik in die Suid-Afrikaanse gemeenskap en hoe sake soos die beskerming van eiendom en ekonomiese groei aangespreek behoort te word. Volgens Kriek hang die toekoms in ‘n groot mate van inklusiwiteit af. Die rooi ligte flikker, in terme van ons ekonomie, en dit is nou tyd dat inklusiewe besluite geneem moet word rakende die toekoms van hierdie land.
    Más Menos

Lo que los oyentes dicen sobre Agri SA Kongres 2019: Episode 1: Dan Kriek

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.