• Agri SA Kongres 2019: Episode 3: Thoko Didiza

  • Nov 12 2019
  • Duración: 45 m
  • Podcast

Agri SA Kongres 2019: Episode 3: Thoko Didiza

  • Resumen

  • Die Minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling het begrip vir die diepgaande probleme wat die landbousektor tans in die gesig staar; probleme as gevolg van die erge droogte, wat heelwat boere in sak en as laat sit, en dit lei uit die aard van die saak tot geweldige negatiewe groei in die sektor. Plaasveiligheid is verder ‘n enorme uitdaging, met moorde en veediefstal wat aan die orde van die dag is, maar Didiza maan die boeregemeenskap om nie moed te verloor nie.
    Más Menos

Lo que los oyentes dicen sobre Agri SA Kongres 2019: Episode 3: Thoko Didiza

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.