• Agri SA Kongres 2019: Episode 4: Rajan Gajaria

  • Nov 12 2019
  • Duración: 19 m
  • Podcast

Agri SA Kongres 2019: Episode 4: Rajan Gajaria

  • Resumen

  • As uitvoerende vise-president van Besigheidsplatforms van Corteva Agriscience, glo Gajara in hoop, want dis slegs deur hoop wat die wêreld vooruitgang kan maak. Die uitstaande eienskap van boere regoor die wêreld, wat Corteva se navorsing aan die lig gebring het, is optimisme. Gajara praat padlangs oor die vierde industriële rewolusie en die drie bene waarop dit rus: verbruikersvertroue; die samestroming van tegnologie; en samewerking. Ons moet eenvoudig van mekaar leer en met mekaar saamwerk, want almal is, per slot van sake, in dieselfde bootjie.
    Más Menos

Lo que los oyentes dicen sobre Agri SA Kongres 2019: Episode 4: Rajan Gajaria

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.