• Agri SA Kongres 2019: Episode 5: Gary McKay

  • Nov 12 2019
  • Duración: 25 m
  • Podcast

Agri SA Kongres 2019: Episode 5: Gary McKay

  • Resumen

  • McKay is die Kommersiële bedryfshoof van Fidelity ADT Commercial en gesels oor tegnologie op die plaas - met spesifieke fokus op veiligheidstegnologie vir toekomsboerdery. ADT het ongeveer ‘n jaar gelede begin samesprekings voer met Agri SA om meer effektiewe veiligheidssisteme in plek te stel binne die landbou-industrie, ten einde die hoë vlak van misdaad beter te probeer bekamp. Ten einde daardie gemeenskaplike doel te bereik moet die hele boerdery-gemeenskap egter inkoop in die projek. Weereens is inklusiwiteit die wagwoord.
    Más Menos

Lo que los oyentes dicen sobre Agri SA Kongres 2019: Episode 5: Gary McKay

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.