• Agri SA Kongres 2019: Episode 6: Hano Jacobs

  • Nov 12 2019
  • Duración: 23 m
  • Podcast

Agri SA Kongres 2019: Episode 6: Hano Jacobs

  • Resumen

  • Die hoof bedryfsamptenaar van Payteq, wat spesialiseer in die voorsiening van betalings- en rekeningoplossings, voer die gesprek verder oor tegnologie op die plaas. Payteq se fokus is op effektiewe betalingsisteme vir landbou. Volgens Jacobs is betalingstelsels die ruggraat vir enige ekonomie. Omdat die banksektor die afgelope ruk deur ‘n ongelooflike evolusie beweeg het, met die klem wat na digitale bankwese verskuif, het dit ‘n direkte invloed op die verbruiker as die eindbestemming van produksie.
    Más Menos

Lo que los oyentes dicen sobre Agri SA Kongres 2019: Episode 6: Hano Jacobs

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.