• Agri SA Kongres 2019: Episode 8: Barret Bar

  • Nov 12 2019
  • Duración: 27 m
  • Podcast

Agri SA Kongres 2019: Episode 8: Barret Bar

  • Resumen

  • As die strategiese hoof van Geïntegreerde Oplossings van die John Deere Intelligence Solutions Group VSA, fokus Bar se praatjie op die revolusie van presisie-landbou deur kunsmatige intelligensie. Met ‘n Meestergraad in Ekonomie en ‘n MBA van die Kellogg School of Management, verduidelik hy hoe John Deere beplan om tegnologie en kunsmatige intelligensie aan te wend ten einde landbou waarlik te hervorm midde in die vierde industriële rewolusie. Hy praat oor John Deere se betrokkenheid in Afrika en hoe hulle onderneem om ‘n meer winsgewende en volhoubare omgewing vir boere plaaslik en wêreldwyd te skep.
    Más Menos

Lo que los oyentes dicen sobre Agri SA Kongres 2019: Episode 8: Barret Bar

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.