• BESTE Afrikaanse Kinderstories | Vulkaan geheime

  • Aug 24 2024
  • Duración: 5 m
  • Podcast

BESTE Afrikaanse Kinderstories | Vulkaan geheime

  • Resumen

  • Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien.

    Luister na hierdie oulike Afrikaanse Kinderstorie. Jou kind gaan nie net hulle luistervaardighede verbeter nie, maar gaan ook hulle konsentrasie en geheuevaardighede ontwikkel.

    Nadat jou kind hierdie oulike Afrikaanse Kinderstorie geluister het wat handel oor Vulkaan geheime, gaan jou kind ook kennis hê oor vulkane. Jy kan ook vir jou kind vra om die storie in hulle eie woorde terug te vertel of vragies vra om te kyk of jou kind met begrip geluister het.

    🦋Gaan kyk gerus na al ons ander oulike Afrikaanse Kinder luisterstories.
    https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043hPACt20V1mV1qSS24b0wSG&si=dmm-tYVFLNiYyTA3

    🦋Het jy geweet Pleasant Memories Education Kindervideo's het ook 'n potgooi, waarby ouers, opvoeders en kinders baie waarde sal kry? Gaan luister gerus na ons potgooi episodes by hierdie skakel:
    https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043hckhkBGR_BUh8wJYKdLFf6&si=Wrgoeo1j2EzkdRMj


    🦋Ons video's is ontwerp vir ouers en onderwysers om 'n verskeidenheid konsepte op 'n maklike, prettige en effektiewe manier aan te bied vir jong kinders.
    https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ

    🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Kinder POTGOOI?

    🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres.
    🚀Pas perfek in by enige kurrikulum.
    🚀GRATIS!
    🚀Interaktief
    🚀Effektief

    Support the Show.

    Indien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican

    Más Menos
activate_WEBCRO358_DT_T2

Lo que los oyentes dicen sobre BESTE Afrikaanse Kinderstories | Vulkaan geheime

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.