Beter Keuses - Beter Jy - Beter Lewe!

De: Wilma | Christelike Transformasie Lewensafrigter
  • Resumen

  • Is jy siek en sat daarvan om te probeer om jou gewoontes te verander of nuwe doelwitte te stel net om ’n paar dae later op te gee en volgende Maandag weer te probeer? Jy is desperaat om te volhard om beter keuses te maak omdat jy ’n beter jy wil wees, en ’n beter lewe wil hê! Maar dis ’n stryd. Jy voel alreeds uitgebrand en het skaars tyd of energie vir jouself. Wel, jy is op die regte plek want ek verstaan ​​maar alte goed. Eens op ’n tyd was dit ek! So, kom kuier saam en leer hoe om beter keuses te maak vir ’n beter jy en ’n beter lewe. Nie net vir jouself nie, maar vir almal om jou!
    Wilma | Christelike Transformasie Lewensafrigter
    Más Menos
activate_Holiday_promo_in_buybox_DT_T2
Episodios
  • 2 | Kies vandag om ’n baken van hoop te wees.
    Nov 2 2023
    Welkom by die Beter Keuses - Beter Jy - Beter Lewe - Potgooi Program. Jy is op die regte plek op die regte tyd. Gryp jou nota boek en pen maak gereed om 'n beter jy en 'n beter lewe te skep. Nie net vir jouself nie, maar vir almal met wie jy in aanraking kom. Kom leer vandag hoe om jou verlede te eien en dit jou getuienis te maak om ander te inspireer en aan te moedig.
    Más Menos
    8 m
  • 1 | Welkom By Die “Beter Keuses - Beter Jy - Beter Lewe” Potgooi Program
    Jul 22 2023
    Welkom by die Beter Keuses - Beter Jy - Beter Lewe Potgooi Program. Die Program waar jy leer hoe om beter keuses te maak om ‘n beter jy te wees, en ‘n beter lewe te skep sodat jy God se lig kan skyn in hierdie donker wêreld.Volg my ook op: https://www.instagram.com/wilma_mostert/ Musiek deur: NOWË - Under The Sun (Vlog No Copyright Music)
    Más Menos
    3 m

Lo que los oyentes dicen sobre Beter Keuses - Beter Jy - Beter Lewe!

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.