• Chickenwing

  • Oct 7 2022
  • Duración: 59 m
  • Podcast

  • Resumen

  • Chickenwing se ambisie ken geen perke. Niks is van die kaarte af nie. Ten spyte van die struikelblokke op sy pad, pas hy eenvoudig aan en fokus sy visier op die volgende doelwit. Hy het my weer laat besef: Jou houding en ingesteldheid is alles!

    Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.

    Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!
    Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas.
    Besoek www.mediafarm.co.za nou.

    Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal geniet.

    Podcast en video vervaardig deur: The Media Farm

    Más Menos
activate_Holiday_promo_in_buybox_DT_T2

Lo que los oyentes dicen sobre Chickenwing

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.