Episodios

  • Geestelike Opvoeding
    Jul 22 2024

    “Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en 'n regte lewenswyse te kweek,” ‭‭2 TIMOTEUS‬ ‭3‬:‭16‬ ‭AFR83‬‬

    In hierdie episode fokus ons op die waarde van akkurate geestelike opvoeding vir die sukses van ‘n generasie wat weer die beeld en gelykenis van God in die aarde herstel.

    Más Menos
    1 h y 11 m
  • Jy is wat jy glo
    Jul 22 2024

    “Die geloof kom dus deur die prediking wat 'n mens hoor, en die prediking wat ons hoor, is die verkondiging van Christus.” ‭‭ROMEINE‬ ‭10‬:‭17‬ ‭AFR83‬‬

    Ons geloof kom deur die gehoor. Hoe verseker ons dat dit wat ons hoor akkuraat is? In hierdie episode gesels ons oor die belangrikheid van akkurate opvoeding vanuit die regte orde.

    Más Menos
    1 h y 1 m
  • Re-generasie
    Jun 17 2024

    “So Jesus said to them, “Assuredly I say to you, that in the regeneration, when the Son of Man sits on the throne of His glory, you who have followed Me will also sit on twelve thrones, judging the twelve tribes of Israel.” ‭‭Matthew‬ ‭19‬:‭28‬ ‭NKJV‬‬

    Wanneer wedergeboorte sy doel bereik kan God Sy plan in die aarde restoreer. Maar nie sonder die kennis van die seun van God in elkeen van ons. Die kennis van die seun van God mqak weer alles een.

    Más Menos
    1 h y 2 m
  • Wedergeboorte
    Jun 17 2024

    Wedergeboorte is ‘n nuwe begin. ‘n Geboorte vanuit die hemele uit. ‘n Nuwe skepsel met ‘n nuwe identiteit. Wedergeboorte herstel weer ons waarde soos God dit in die begin gedroom het met Adam. Dit stel ons in staat om weer God in beeld en gelykenis te verteenwoordig in die aarde.

    Más Menos
    1 h y 2 m
  • Eens en vir altyd, volkome
    May 14 2024

    God doen nooit ‘n halwe werk nie. Die werk van die kruis was ‘n volmaakte werk wat God se droom en plan kom terug koop het. Ons gesels oor wat hierdie werk vir ons beteken en wat dit in ons moet kom vestig.

    Más Menos
    1 h y 3 m
  • EERSTE die Koninkryk van God
    Apr 16 2024

    Die Koninkryk van God plaas God weer eerste. Om Koninkryk te verstaan is om die eie ek neer te lê en God se EEN droom en EEN plan in fokus te plaas. Ons gesels oor die oorspronklike ontwerp en ons verantwoordelikheid om dit weer in die aarde in te bou.

    Más Menos
    1 h y 4 m
  • Die Familie besigheid van God
    Apr 16 2024

    Die besigheid van die Koninkryk van God kan alleenlik bestuur word deur Seuns van God met saligheid. Dit was Adam se opdrag om te bewoon, te bewerk en te heers oor die skeppingswerk van die Vader. Oor die sondeval. Die werk van Jesus Christus het weer die herstel gebring tot God se droom en Sy familie besigheid .

    Más Menos
    57 m
  • Eersgeborereg
    Apr 16 2024

    Eersgeborereg is ‘n tema wat reg deur die skrif gevind kan word. Eersgeborereg is seuns van God wat die hart, manier en nalatenskap van die Vader het en dit bou en bewerk in die aarde. Kom ontdek saam met ons hoe betekenisvol eersgeborereg vir God en Sy plan vir die aarde is, en seuns wat namens die Vader kan praat.

    Más Menos
    58 m