• “Daar is groot fout” Só sê aktivis Caroline Peters ná jongste vlaag kindermoorde.

  • Oct 21 2022
  • Duración: 14 m
  • Podcast

“Daar is groot fout” Só sê aktivis Caroline Peters ná jongste vlaag kindermoorde.  Por  arte de portada

“Daar is groot fout” Só sê aktivis Caroline Peters ná jongste vlaag kindermoorde.

  • Resumen

  • Daar was die laaste ruk verskeie voorvalle van kindermoorde in die nuus, maar met ander groot nuus (Zuma se korrupsieverhoor is uitgestel en die Steinhoff-sage) het dit nie die hoofopskrifte gehaal nie. Die grusame moord op Bokgabo Poo (4) van die Gautengse Oos-Rand wat ontvoer, verkrag en vermink is het my opnuut laat besef hoe ernstig die “epidemie” van geweld teen vroue en kinders in Suid-Afrika is, en hoe belangrik dit is om dit aan die groot klok te hang. Die uitvoerende direkteur van die Callas Foundation Caroline Peters werk elke dag met voorvalle van geslagsgeweld, en vertel vir my wat die situasie op voetsoolvlak is.

    Más Menos
activate_primeday_promo_in_buybox_DT

Lo que los oyentes dicen sobre “Daar is groot fout” Só sê aktivis Caroline Peters ná jongste vlaag kindermoorde.

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.