• Dan en Karin Roodt: Amerika dreig vir Sjina af

  • Apr 27 2024
  • Duración: 1 h y 5 m
  • Podcast

Dan en Karin Roodt: Amerika dreig vir Sjina af

  • Resumen

  • Terwyl konflik in die wêreld eskaleer, sowel in die Midde-Ooste as in Oekraïne en Europa, wil die VSA 'n derde front teen Sjina open. So pas het die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Anthony Blinken, die Sjinese leier Xi Jinping in Beijing gaan afdreig. In Amerika self is kampusse en rep en roer oor die Gasastrook en dit wil lyk asof die betogings teen die Viëtnamoorlog van destyds vandag herhaal word met betrekking tot Israel en by uitbreiding Amerika, se optrede teen Palestynse burgerlikes in Gasa. In Suid-Afrika herdenk ons vandag "30 jaar van demokrasie", maar die ontnugtering is groot, selfs by die linkse media wat destyds in die voorste linies teen die vorige bewind geveg het.

    Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.

    Más Menos
activate_Holiday_promo_in_buybox_DT_T2

Lo que los oyentes dicen sobre Dan en Karin Roodt: Amerika dreig vir Sjina af

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.