• Ekonomie & Teologie

  • Oct 10 2021
  • Duración: 59 m
  • Podcast

  • Resumen

  • Jesus maak ‘n paar ekonomiese uitsprake in Sy grondwet van die Koninkryk van God in Matteus. Pieter gesels met Nina Louw oor hoe ons van hierdie riglyne in gesprek kan bring met hoe ons vandag oor ekonomie dink.

     

    Oeuvre is ‘n bediening in SG wat fokus op werk, geloof en die Suid-Afrikaanse konteks. Ons verken die landskap van hierdie dimensies en bring dit in gesprek met mekaar, sodat ons kan leer hoe om ons geloofsoortuigings oor God te integreer met ons eie wêreld van werk en roeping. Hierdie podcast behels gesprekke tussen Pieter en enige iemand wat iets sinvol hieroor te sê het.

    Más Menos
activate_primeday_promo_in_buybox_DT

Lo que los oyentes dicen sobre Ekonomie & Teologie

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.