• Episode 11: Boet Pretorius

  • Sep 1 2022
  • Duración: 1 h y 2 m
  • Podcast

Episode 11: Boet Pretorius

  • Resumen

  • As 'n musiekregisseur, -vervaardiger en -verwerker, is Boet Pretorius ongetwyfeld ’n legende, en pionier, in die Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf. Volgens Pretorius het hy egter bloot sy passie nagevolg. Van die talle kunstenaars wat hy oor die jare met hul musiekloopbane bygestaan het, sluit in Die Briels, Gé Korsten, Min Shaw, Lance James, Groep Twee en Carike Keuzenkamp. Nadat hy aanvanklik by Brigadiers Musiek sy loopbaan begin het, het Pretorius in 1981 die platemaatskappy Decibel Musiek op die been gebring, wat ongeveer 130 goue en 15 platinum plate sou oplewer. Hoewel daar hope talent daarbuite is, glo Pretorius dat dit nie die kunstenaar is wat ’n liedjie maak nie, maar wel die liedjie wat die kunstenaar maak…
    Más Menos

Lo que los oyentes dicen sobre Episode 11: Boet Pretorius

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.