• Episode 11: Die MOS Inisiatief Toere & Wyne

  • Nov 17 2023
  • Duración: 19 m
  • Podcast

Episode 11: Die MOS Inisiatief Toere & Wyne  Por  arte de portada

Episode 11: Die MOS Inisiatief Toere & Wyne

  • Resumen

  • Jacques Basson gesels met Wikus Breetzke, wat aan die hoof staan van die innoverings-, tegnologie-, en bemarkingsaspekte van die MOS Inisiatief. Sedert hulle begin het in 2021, het hulle reeds tien skole gestig, en binnekort word ‘n elfde skool in Middelburg geopen.

    In minder bevoorregte gebiede bestaan 'n aansienlike behoefte, en die MOS Inisiatief streef daarna om daardie kinders deur 'n Beursfonds te ondersteun, sodat hulle onderrig in Afrikaans kan ontvang.

    Ter ondersteuning van die Beursfonds, is twee opwindende wynreekse, naamlik Geen Haas en Ware Jakob, geloods, asook MOS Toere wat opwindende lande soos oa Turkye volgende jaar gaan besoek.

    Al die opbrengste van die wyn- en toerverkope gaan direk na die Beursfonds.

    Más Menos
activate_primeday_promo_in_buybox_DT

Lo que los oyentes dicen sobre Episode 11: Die MOS Inisiatief Toere & Wyne

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.