• Episode 168. - Louis Duvenage van Orwellington en Raaskopleef

  • Dec 22 2019
  • Duración: 3 h y 7 m
  • Podcast

Episode 168. - Louis Duvenage van Orwellington en Raaskopleef  Por  arte de portada

Episode 168. - Louis Duvenage van Orwellington en Raaskopleef

  • Resumen

  • Op hierdie laaste episode van die jaar en van die dekade gesels Willim met Louis Duvenage van die band Orwellington oor hul nuutste album Die Angstige Avonturier. Louis is ook die founding member van die destydse Boland Punk band Raaskopleef. Hy praktiseer as prokureur en help in sy vrye tyd met die administrasie van die Wellington Krieketklub en die Breytenbach Sentrum. Hulle gesels oor Bellville, Wellington, Stellenbosch in die 90s, die army, London, die begin van Boland Punk, Louis se vriendskap met Almuir Botha, die Voëlvry beweging, Dirk Ace, Valiant Swart, Koos Kombuis, Madonna, Bernoldus Niemand, 80s popmusiek, Breyten Breytenbach, krieket en oor ’n hele klomp ander dinge ook.

    2020, hier kom ons.

    Más Menos
activate_primeday_promo_in_buybox_DT

Lo que los oyentes dicen sobre Episode 168. - Louis Duvenage van Orwellington en Raaskopleef

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.