• Episode 3 met Lare Birk

  • Nov 1 2022
  • Duración: 53 m
  • Podcast

  • Resumen

  • Hierdie week beweeg ons weg van die musiek af maar ons gaan na die films toe. Ons gesels met n talentvolle en bekende aktrise. Jy sal haar beter leer ken as 'Alice' in Binnelanders of 'Roxie Roos' in Hoener Met Die Rooi Skoene. Sy het ook rolle vertolk in films soos PawPaw vir my Darling en Vir Altyd. Hierdie week oor Zoom gesels ek saam die talentvolle LARE BIRK. Kom en geniet dit saam ons.
    Más Menos
activate_primeday_promo_in_buybox_DT

Lo que los oyentes dicen sobre Episode 3 met Lare Birk

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.