• Episode 5: Anton Goosen

  • Apr 29 2022
  • Duración: 1 h y 29 m
  • Podcast

  • Resumen

  • Anton Goosen staan nie verniet as ‘Liedjieboer’ bekend nie. Hy het letterlik as kind op ’n kleinhoewe begin musiekmaak, waar die plaashulp, Jantjie (Lui dit ’n klokkie?), hom geleer melk, rook en kitaarspeel het! ’n Meer plat op die aarde mens is daar nie, maar Goosen se musiek is allermins platvloers. Hy is diep, met ’n ontsaglike kennis van musiek. En, ’n fenominale vermoë as liedjieskrywer. Sy musiek het dikwels die owerhede uitgedaag, soos ‘Boy Van Die Suburbs’, wat meer as 80,000 kopieë verkoop het, maar aanvanklik byna verban was. Wat die gebruik van ironie om protes aan te teken teen sosiale ongeregtighede betref, kan Goosen met reg bestempel word as die Bob Dylan van Afrikaans.
    Más Menos

Lo que los oyentes dicen sobre Episode 5: Anton Goosen

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.