• Episode 8: Gert van Tonder

  • Jun 24 2022
  • Duración: 1 h y 20 m
  • Podcast

Episode 8: Gert van Tonder

  • Resumen

  • ‘Daar’s niks soos ware liefde…’ Dit was Groep Twee se wegholtreffer in die sewentigerjare. Gert van Tonder het nog daardie ware liefde vir musiek. Op ’n hupse 81 jaar sing hy steeds en is hy versot daarop om nog soveel genot aan mense te verskaf. As ’n jongman, het Van Tonder homself gevisualiseer as ’n sanger, as ’n liedjieskrywer, as ’n omroeper, as ’n akteur. Dit was inderwaarheid metafisika, wat hy later sou bestudeer, en hy kon, danksy harde werk, sy drome verwesenlik. Van Tonder praat padlangs oor hoe hy en sy Groep Twee-sangmaat, wyle Sias Reinecke, Afrikaanse musiek in ’n opwindende nuwe rigting help stuur en selfs die weg gebaan het vir tendense soos die luisterliedjie-beweging.
    Más Menos

Lo que los oyentes dicen sobre Episode 8: Gert van Tonder

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.