• Episode 8: Is Jou Kind Voorbereid Vir Die Toekomstige Werksplek?

  • Sep 22 2023
  • Duración: 34 m
  • Podcast

Episode 8: Is Jou Kind Voorbereid Vir Die Toekomstige Werksplek?  Por  arte de portada

Episode 8: Is Jou Kind Voorbereid Vir Die Toekomstige Werksplek?

  • Resumen

  • Berei jou kinders se skoolonderrig hulle goed genoeg voor vir die toekomstige werksplek? Nie noodwendig nie – nie eens in alle Afrikaanse skole nie – sê die uitvoerende hoof van die MOS-inisiatief, Roedolf van der Westhuizen.

    Hy glo dat al hoewel meeste Afrikaanse skole puik positiewe karakter in leerlinge ontwikkel, die onderriginhoudskwaliteit nie altyd kers vas hou nie.

    Met waardes soos toekomsgerigtheid en ‘n fokus op lewenslange leer, is MOS se bywoning van die wêreld se grootste opvoedkundige tegnologie en onderwysskou, die British Education Training Technology Show in Londen, noodsaaklik.

    Die man aan MOS se stuur van innovasie, tegnologie en bemarking, Wikus Breetzke, en Roedolf gesels oor hulle onlangse besoek aan BETT UK.

    Más Menos
activate_primeday_promo_in_buybox_DT

Lo que los oyentes dicen sobre Episode 8: Is Jou Kind Voorbereid Vir Die Toekomstige Werksplek?

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.