• Episode 9: Die Toekoms Van Opvoeding

  • Oct 13 2023
  • Duración: 38 m
  • Podcast

Episode 9: Die Toekoms Van Opvoeding  Por  arte de portada

Episode 9: Die Toekoms Van Opvoeding

  • Resumen

  • "As ons nie 'n soliede fondament aan ons land se burgers bied nie, sal ons nooit op 'n mededingende vlak met die wêreld kan wees nie," sê Dr. Pieter Geldenhuys, 'n toekomskenner en Direkteur by die Instituut vir Tegnologie, Strategie, en Innovasie.

    Afrika moet terugkeer na die beginsels. Dit beteken dat kinders, selfs vanaf 'n ouderdom van sowat vyfjaar, 'n dieet moet hê wat ryk is aan Omega 3 o breinontwikkeling natuurlik te bevorder. Hy voeg ook by dat, "Deur die regte begeleiding te ontvang, kan jy menslike potensiaal optimaliseer en ongelooflike waarde skep vir die toekoms." Vir die toekoms van opvoeding is Pieter se raad eenvoudig: Bou 'n stewige fondament, ontwikkel 'n aanpasbare en veerkragtige mentaliteit, en hou nooit op met leer nie.

    Más Menos
activate_primeday_promo_in_buybox_DT

Lo que los oyentes dicen sobre Episode 9: Die Toekoms Van Opvoeding

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.