Feeste (7): Teshuvah

De: Nuwe Lied Bediening
  • Resumen

  • יהוה se laaste afsprake in die jaarlikse siklus van vasgestelde tye word vooraf gegaan deur ‘n tydperk bekend as Teshuvah wat terugkeer beteken. Dit is om terug te keer na Torah, naamlik na God se liefdevolle onderrig vir ‘n lewe as geregverdigde in Yeshua dié Gesalfde Een. Dit is om met berou en verootmoediging terug te keer nadat selfondersoek gedoen is van jou geestelike welstand. Volgens die Joodse kalender is die aanvang van Teshuvah altyd op die eerste dag van die sesde maand (Elul) en eindig op Yom Kippur (die Dag van Toedekking) – ‘n tydperk van 40 dae.
    Más Menos
activate_WEBCRO358_DT_T2
Episodios
  • Feeste (7): Teshuvah
    May 21 2021
    Die Vasgestelde Tye van God (deel 7): Teshuvah
    Más Menos
    1 h y 8 m

Lo que los oyentes dicen sobre Feeste (7): Teshuvah

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.