• God se Ekonomie - Fire Conference

  • May 18 2024
  • Duración: 59 m
  • Podcast

God se Ekonomie - Fire Conference  Por  arte de portada

God se Ekonomie - Fire Conference

  • Resumen

  • Past Anton La Grange praat oor die ekonomie van die Koninkryk van God en dit is nie net gekoppel aan geld nie.

    Die woorde boek verduidelik dit baie soos volg; 'n Ekonomie is 'n gebied van produksie, verspreiding en handel, sowel as verbruik van goedere en dienste. Oor die algemeen word dit gedefinieer as 'n sosiale domein wat die praktyke, diskoerse en materiële uitdrukkings wat met die produksie, gebruik en bestuur van hulpbronne geassosieer word, beklemtoon.


    Kom geniet hierdie kragtige woord en ontvang dit wat die Here vir jou instoor het.

    Más Menos
activate_primeday_promo_in_buybox_DT

Lo que los oyentes dicen sobre God se Ekonomie - Fire Conference

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.