• In Gesprek #1: Waar is die kerk?

  • Sep 5 2021
  • Duración: 1 h y 8 m
  • Podcast

In Gesprek #1: Waar is die kerk?  Por  arte de portada

In Gesprek #1: Waar is die kerk?

  • Resumen

  • Welkom by die eerste van vele gesprekke, oor relevante temas, wat ons op hierdie platform saam met jou wil verken. Ontdek in hierdie eerste podcast saam met ons “Waar is die kerk?” veral gegewe die Covid-realiteit wêreldwyd. André en Pieter sluit in dié gesprek aan by die eerste tema van die nuwe preekreeks oor Godsvrae…vrae wat God in die Bybel vir die mens vra.

    Jy kan die preek op ons YouTube-kanaal kyk of op die webblad luister (die preek is ook as podcast beskikbaar en jy kan net die klankbaan op ons webblad aflaai).

    Navrae of terugvoer: andre@sg.org.za of pieter@sg.org.za

    Más Menos
activate_primeday_promo_in_buybox_DT

Lo que los oyentes dicen sobre In Gesprek #1: Waar is die kerk?

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.