• In Gesprek #4: Wat is in jou hand?

  • Sep 5 2021
  • Duración: 1 h y 15 m
  • Podcast

In Gesprek #4: Wat is in jou hand?  Por  arte de portada

In Gesprek #4: Wat is in jou hand?

  • Resumen

  • Hoekom die weeklikse podcast?

    Ons hoop om met hierdie weeklikse gesprekke die afgelope Sondag se preektema en -teks meer integreer met ons daaglikse lewe. Ons wil ook iets rondom ons gemeente se visie verhelder hierdeur: ‘n Lewe wat iets beteken.

    Ons dink ons beweeg nader aan ‘n lewe met betekenis wanneer ons dit regkry om die verskillende dimensies van ons lewe, spiritualiteit en daaglikse menswees, met mekaar te integreer, verweef tot een lewe.

    Die afgelope Sondag se tema in die Godsvrae-reeks was God se vraag aan Moses: Wat is in jou hand?

    Navrae of terugvoer: andre@sg.org.za of pieter@sg.org.za

    Más Menos
activate_primeday_promo_in_buybox_DT

Lo que los oyentes dicen sobre In Gesprek #4: Wat is in jou hand?

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.