• In Gesprek #5: Kan daar weer lewe kom?

  • Sep 5 2021
  • Duración: 41 m
  • Podcast

In Gesprek #5: Kan daar weer lewe kom?  Por  arte de portada

In Gesprek #5: Kan daar weer lewe kom?

  • Resumen

  • In die wêreld van geloofsvorming word daar gesê: “There is no learning without reflection.” In hierdie podcasts reflekteer André en Pieter (soms in gesprek met ander) oor die implikasies van ons Sondag-woorde: hoe integreer ons dit met ons daaglikse lewens, waarheen nooi dit ons, hoe daag dit ons uit? Ons kyk deur die lens van holistiese spiritualiteit na die verskillende tema’s waaroor ons Sondae gesels, en probeer mekaar uitdaag om regtig iets te leer daaruit.  

    .

    HIERDIE WEEK IN #5 | KAN DAAR WEER LEWE KOM

    Pieter en Deon gesels dié week oor die tienerjare, en hierdie lewensfase se uitwerking wat op jou as individu (ouer) en op julle as gesin het…en hoekom dit soms vir jou soos ballingskap voel.

    Om ‘n tienerouer te wees het dalk meer met Israel te doen as wat jy dink.

    Navrae of terugvoer: andre@sg.org.za of pieter@sg.org.za

    Más Menos
activate_primeday_promo_in_buybox_DT

Lo que los oyentes dicen sobre In Gesprek #5: Kan daar weer lewe kom?

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.