• In die Middel

  • Aug 23 2024
  • Duración: 6 m
  • Podcast

  • Resumen

  • Ten spyte van die talle kere wat die Bybel sê: “Moenie vrees nie,” is baie Christene bang vir die onbekende. Hulle sal eerder tevrede wees met die goeie wat hierdie wêreld bied as om te gryp na die grootheid wat God vir hulle het.

    Ek het baie teëgekom wat weier om vorentoe te beweeg totdat God 'n padkaart uitlê en hulle verseker dat hulle voorspoedig sal wees. En aangesien dit onwaarskynlik is dat God dit sal doen, bly baie Christene vas in die bekende en vrees hulle om in die onbekende uit te stap.

    Baie dankie dat jy na vandag se program op “beter besluite minder hartseer” geluister het, as jy voel daar is iemand wat daarna moet luister stuur die skakel en deel dit asb.

    Die inhoud wat in hierdie podcast gebruik word, is gebaseer op verskeie bronne van Christelike bedieninge

    Beste Groete,

    Heiko

    www.beterbesluite.com

    Ons e-pos: beterbesluite@gmail.com

    As jy na n Bybel soek:

    ⁠https://www.bybelgenootskap.co.za/index.php/af/⁠


    Más Menos
activate_Holiday_promo_in_buybox_DT_T2

Lo que los oyentes dicen sobre In die Middel

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.