• Jongboerfinaliste Reeks: Jacques & Eugene Beukes

  • Jul 22 2024
  • Duración: 1 h y 10 m
  • Podcast

Jongboerfinaliste Reeks: Jacques & Eugene Beukes  Por  arte de portada

Jongboerfinaliste Reeks: Jacques & Eugene Beukes

  • Resumen

  • Ons gesels vandag met Jacques en Eugene, wie se familie se boerderygeskiedenis terugstrek tot 1930 in die Worcester Brandwag area. Met die waardevolle leiding van 'n mentor, Oom Hugo, het hulle die fynere kuns van boerdery bemeester.

    Hulle het die besigheid gestruktureer: Eugene het die operasionele kant hanteer, terwyl Jacques die uitvoer bestuur het. In 2016 het hulle die gesogte titel van Boer van die Jaar verwerf, Hulle glo in die bou van sterk verhoudings, die krag van mond-tot-mond bemarking, en die gebruik van tegnologie om hul boerdery voortdurend te verbeter.

    Más Menos
activate_primeday_promo_in_buybox_DT

Lo que los oyentes dicen sobre Jongboerfinaliste Reeks: Jacques & Eugene Beukes

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.