• Kiki

  • Feb 13 2023
  • Duración: 1 h y 20 m
  • Podcast

  • Resumen

  • Kiki het bekendheid verwerf op tiktok gedurende lockdown en so ‘n groot gevolg opgebou. Sy het ‘n baie sterk persoonlikheid en daar is verkeie opinies oor haar veral na die Real Housewives of Pretoria reeks onlangs op Kyknet. As jy dink jy kan haar op som omdat jy haar volg op Tiktok of jy die show gekyk het, dink ek jy moet eers dié episode kyk.

    Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.

    Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!
    Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas.
    Besoek www.mediafarm.co.za nou.

    Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal geniet.

    Podcast en video vervaardig deur: The Media Farm

    Más Menos
activate_WEBCRO358_DT_T2

Lo que los oyentes dicen sobre Kiki

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.