• Kragkrisis: “Minstens 2 donker jare lê nog voor.” Só waarsku kragkenner Corneels Schabort.

  • Sep 23 2022
  • Duración: 24 m
  • Podcast

Kragkrisis: “Minstens 2 donker jare lê nog voor.” Só waarsku kragkenner Corneels Schabort.  Por  arte de portada

Kragkrisis: “Minstens 2 donker jare lê nog voor.” Só waarsku kragkenner Corneels Schabort.

  • Resumen

  • Kragfrustrasies onder Suid-Afrikaners kook oor nadat Eskom dié week Fase-6 beurtkrag ingestel het. Daar was selfs praatjies van fase 8 of hoër. Dis duidelik dat daadwerklike ingryping en dringende oplossings nóú nodig is. President Cyril Ramaphosa het sy oorsese reis kortgeknip om 'n oplossing te probeer kry vir die beurtkrag-krisis. Maar wanneer gaan dit gebeur? ‘n Kragkenner verbonde aan die Noordwes-Universiteit Corneels Schabort vertel vir Mia Spies dat dit minstens twee jaar gaan vat voor die beurtkrag-situasie beter word.

    Más Menos
activate_primeday_promo_in_buybox_DT

Lo que los oyentes dicen sobre Kragkrisis: “Minstens 2 donker jare lê nog voor.” Só waarsku kragkenner Corneels Schabort.

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.