• LUISTEROEFENINGE vir kinders in Afrikaans (listening skills) Teenoorgesteldes

  • Aug 23 2024
  • Duración: 5 m
  • Podcast

LUISTEROEFENINGE vir kinders in Afrikaans (listening skills) Teenoorgesteldes

  • Resumen

  • Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien.

    Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican

    Ouers en opvoeders. Hierdie GRATIS Afrikaanse potgooi vir kinders sluit 'n aantal teenoorgestelde geluide in waarna kinders moet luister en die klanke identifiseer.

    Die potgooi is saamgestel soos 'n interaktiewe speletjie en gaan jou kind se gehoor vaardigheid baie verbeter en jou kind aanmoedig om fyn en vinnig te luister. #listeningskills

    🦋Wil jy graag nog interaktiewe luisterspeletjies vir jou kind bied? Gaan kyk gerus na ons volledige speellys wat talle gehoorspeletjies insluit.
    https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jGAXTEOK-MLMNwtji1NRhV&si=9Ao6_UNeySJzdWft

    🦋Ouditiewe persepsie is baie belangrik vir suksesvolle skolastiese vordering. Ons het 'n speellys vir jou om jou kind se ouditiewe perseptuele vaardighede te verbeter. Gaan loer gerus:
    https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043iv9dMOJyYNiszPykD15ew-&si=bUx7XtVmsRKW3kLH

    🦋Gaan kyk gerus na al die video's wat handel oor Perseptuele Vaardighede en uitvalle TERME:
    https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043g2QJOuiMvV50_EgigYc7Hf&si=x-khxTFLijBtlKIE

    🦋Is jy opsoek na 'n verskeidenheid GRATIS video's wat handel oor perseptuele vaardighede om jou kind te help. Klik op die onderstaande speellys:
    https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043i07--Vw_SifKEMNk0z7ylU&si=hTu8AZZVpfZS1if9

    🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?

    🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres.
    🚀Pas perfek in by enige kurrikulum.
    🚀GRATIS!
    🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie)
    🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)

    Support the Show.

    Indien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican

    Más Menos
activate_WEBCRO358_DT_T2

Lo que los oyentes dicen sobre LUISTEROEFENINGE vir kinders in Afrikaans (listening skills) Teenoorgesteldes

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.