• Mier op die mic

  • De: Anton
  • Podcast

  • Resumen

  • Ek skryf as "Mier op die man" en bespreek verskeie skrywes van bekende en onbekende skrywers en hoe elkeen se woorde die aspekte raak sryf wat in ons harte brand. Ek voer ook onderhoude met verskeie kunstenaars en hoor wat dit is wat hulle inspireer tot groter dinge. Dit sluit gedigte, kortverhale, prosa, draaiboeke, aanhalings en bykans enige samestelling in van woorde wat my binneste roer - en hopelik joune ook. Dit is hoofsaaklik in Afrikaans met hier en daar iets in Engels. Volg my @mieropdieman op Instagram My werk is ook on KALIGRAFIE beskikbaar onder @ACGriffel
    Anton
    Más Menos
activate_primeday_promo_in_buybox_DT
Episodios
  • Die Mier en Kaalwoorde
    Oct 25 2023

    Ek sit in In_lightstudio_ en gesels met Ané van @kaalwoorde oor rondom skryf en woorde soek en vind. Hierdie was net lekker om te gesels so aan die einde van die jaar.


    Die akoestiek was nie goed nie maar die lig was uitstekend - soos in 'n fotografie studio. é

    Más Menos
    50 m
  • die mier en woord.vlam.pen
    Sep 21 2023

    'n Bonus episode met Woord.Vlam.Pen.

    Ek gesels met Karlien oor skryf en alles wat daarmee uit te maak het.

    Skrywers het meer as net woorde en idees in hul arsenaal.

    Geniet hierdie episode en laat my weet wat jy dink.

    Más Menos
    1 h y 8 m
  • Die begin van die einde
    Aug 20 2023

    Ja dit is korrek. Seisoen een van die podcast kom amper tot 'n einde. Ek deel meer oor die bundel projek en wat alles voorlê vir Mier op die man.

    Ek lees ook so paar skrywes van:

    @mooiste_woorde

    @intensiteitvangevoel

    @duister_digter

    @ge_dink


    Dankie vir julle ondersteuning

    #like #share

    Más Menos
    19 m

Lo que los oyentes dicen sobre Mier op die mic

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.