Episodios

  • Iets val uit die vliegtuig
    Aug 29 2024
    Stompie en Stertjie sien iets uit die vliegtuig val net toe die son sak. Sal hulle kan uitvind wat dit is?
    Más Menos
    11 m
  • Wagter ontmoet vir Petunia
    Aug 27 2024
    Wagter ontmoet 'n hond in die stad en luister na 'n avontuur wat sy gehad het
    Más Menos
    9 m
  • Die Japanese nija wesel
    Aug 25 2024
    Tant Miems kry 'n diertjie wat die plaas kan oppslas terwyl hulle weg is. Maar die jakkalse het ander planne
    Más Menos
    14 m
  • Die klipkatte van Egiptanië (deel 3)
    Aug 23 2024
    Vandag maak oom Jan se storie klaar. Dink julle hy het die skat gekry?
    Más Menos
    8 m
  • Die klipkatte van Egiptanië (deel 2)
    Aug 22 2024
    Die tweede gedeelte van oom Jan die seevaarder se storie. Wat gebeur alles in die driehoek huise?
    Más Menos
    9 m
  • Die klipkatte van Egiptanië
    Aug 21 2024
    Oom Jan die seevaarder wil die wêreld gaan verken. Wat sal hy alles ontdek?
    Más Menos
    9 m
  • Waar is die water heen
    Aug 18 2024
    Die wilde diere se gunsteling stroom het ophou vloei. Waar is die water heen?
    Más Menos
    12 m
  • Die sneeuman
    Aug 15 2024
    Die pikkewyne ontmoet 'n sneeuman wat begin smelt. Sal hulle hom veilig op 'n koue plek kan kry?
    Más Menos
    9 m