• My, jou en Luan Jacobs se podcast!

  • Apr 7 2022
  • Duración: 2 h y 3 m
  • Podcast

My, jou en Luan Jacobs se podcast!

  • Resumen

  • Luan Jacobs is nie net 'n baanbreker van die lewe nie, maar 'n mengelmoes energie, liefde, omgee en vermaak! Op sy beste is Luan jou beste vriend - bedags hou homself besig as akteur, skrywer, vervaardiger en reggisseur.

    Episode 5 is een wat jy nie moet misloop nie! Ons praat oor baie dinge soos dinosourusse, hoenders, wyn, staproetes, olimpiese spele, suur britse inwoners en liefde vir mense!

    Luister saam na hierdie one of a kind episode!

    Más Menos
activate_WEBCRO358_DT_T2

Lo que los oyentes dicen sobre My, jou en Luan Jacobs se podcast!

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.