• Nuwe Wet op Staatsverkryging: ’n Resep vir versnelde staatsverval [Sakeliga Persverklaring]

  • Jul 24 2024
  • Duración: 4 m
  • Podcast

Nuwe Wet op Staatsverkryging: ’n Resep vir versnelde staatsverval [Sakeliga Persverklaring]

  • Resumen

  • Die Wet op Staatsverkryging, wat President Cyril Ramaphosa vandag geteken het, is ’n resep vir versnelde staatsverval. Die wet beoog om staatsentiteite se verkrygingskeuses streng aan bande te lê met voorskrifte oor ras, nasionaliteit en meer. Dit sal kostes verhoog en die gehalte van dienslewering verlaag, terwyl dit moontlik ongekende korrupsie sal bevorder. Die wet is sowel onkonstitusioneel as skadelik. Volledige verklaring: https://sakeliga.co.za/nuwe-wet-op-staatsverkryging-n-resep-vir-versnelde-staatsverval/

    Más Menos
activate_WEBCRO358_DT_T2

Lo que los oyentes dicen sobre Nuwe Wet op Staatsverkryging: ’n Resep vir versnelde staatsverval [Sakeliga Persverklaring]

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.