• PPRA moet geskrewe onderneming gee om sy BEE-beleid terug te trek en om te keer

  • Aug 6 2024
  • Duración: 7 m
  • Podcast

PPRA moet geskrewe onderneming gee om sy BEE-beleid terug te trek en om te keer

  • Resumen

  • Die Property Practitioners Regulatory Authority (PPRA) weerhou sedert ten minste April 2024 eiendomspraktisyns se Getrouheidsfondssertifikate (FFC's) op grond van BEE en verhinder hulle sodoende om wettig sake te doen.

    Sakeliga het van die PPRA 'n geskrewe onderneming vereis dat dit die beleid sal terugtrek en omkeer, na aanleiding van onlangse berigte dat die PPRA ’n tydelike onderbreking ingestel het.

    Die PPRA het nie sy amptelike beleid verander nie en ignoreer eise om die beleid in die openbaar terug te trek, afgekeurde FFC-aansoeke te heropen, en dit daartoe te verbind om soortgelyke BEE-gegronde beperkings in die toekoms te vermy.

    Más Menos
activate_Holiday_promo_in_buybox_DT_T2

Lo que los oyentes dicen sobre PPRA moet geskrewe onderneming gee om sy BEE-beleid terug te trek en om te keer

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.