• Perseptuele vaardighede en uitvalle by jong kinders (Deel 6) - Fyn motories

  • Aug 5 2024
  • Duración: 8 m
  • Podcast

Perseptuele vaardighede en uitvalle by jong kinders (Deel 6) - Fyn motories

  • Resumen

  • Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien.

    Jy as ouer of juffrou sal baie baat vind by hierdie potgooi wat handel oor al die fyn motories perseptuele vaardighede en uitvalle by kinders in Afrikaans. (fine motor skills)

    Welkom by ons Opvoedkundige POTGOOI vir ouers en opvoeders in Afrikaans.

    🌈 Ons potgooi is ontwerp vir ouers en onderwysers om 'n verskeidenheid konsepte op 'n maklike, prettige en effektiewe manier aan te bied vir jong kinders.

    🌈WAAROM Pleasant Memories Education se POTGOOI?

    🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres.
    🚀Pas perfek in by enige kurrikulum.
    🚀Leersaam
    🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie)
    🚀Effektief

    Support the Show.

    Indien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican

    Más Menos
activate_WEBCRO358_DT_T2

Lo que los oyentes dicen sobre Perseptuele vaardighede en uitvalle by jong kinders (Deel 6) - Fyn motories

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.