• Plectrum Podcast EP 3 - Rita Li

  • May 20 2022
  • Duración: 38 m
  • Podcast

Plectrum Podcast EP 3 - Rita Li  Por  arte de portada

Plectrum Podcast EP 3 - Rita Li

  • Resumen

  • Die veelsydige Rita Li gesels met ons oor haar musiekskryfproses, liefde vir die plaas en wat haar hart aanraak.  Sy gesels oor haar opkomende projekte asook haar YouTube-reeks: Vuurwerke.

    Sy vertel meer oor wat haar nuwe enkelsnit, LUGBALLON, vir haar beteken en raak aan die tema van haar nuwe enkelsnit waaraan sy tans werk.

    LEES MEER HIER: https://www.plectrummusiek.co.za/rita-li-lugballon/

    Volg ons ook op sosiale media:

    Facebook, Instagram, TikTok

    www.plectrummusiek.co.za

    Más Menos
activate_primeday_promo_in_buybox_DT

Lo que los oyentes dicen sobre Plectrum Podcast EP 3 - Rita Li

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.